11 September 2013

Santi & Pieter. 16 March 2013. Gobabis.

















"Hierdie was die 2 de keer wat ek met Snowball studio gewerk het, en elke keer so 'n plesier! Hulle is profesioneel, doen uitstekende werk en gaan elke keer daai 'extra mile' vir hulle kliente. Ek moes later vir Stefan by my troue stop, hy het ure en ure aan een gewerk en heeltyd bly smile! :) Wat ek die meeste van hulle wardeer is hulle maak die foto's soveel fun, dat jy nie eers agter kom hy neem heeltyd foto's, en sy foto's is baie mooi natuurlik. 

As ek weer moet trou sal ek virseker weer snowball studio kies, hulle is die beste!!!"
~Santi & Pieter~